file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59775 by Strik*kie
Is VB nou alwe weg? Verdwyn so vinnig soos tjoef tjaf :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59774 by Paisley
cornel die toets sal beslis nou al werk. My toetsie het 'n BAIE duidelike tweede strepie gehad 2 dae VOOR af moes kom. So ja - jy kan met 'n geruste hart nou toets. Dit sal akkuraat wees.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59772 by sexy~hexy
Pais, was 'n Clicks toets, maar ek dink ook ek het te veel op die stokkie gepp :D Het lank geknyp en toe stroom als net uit :blush:

Maar vanoggend het ek in 'n glasie gepp en toe die stokkie mooi daarin gedruk vir 'n paar sekondes en dit toe uitgehaal, toe begin verander die stokkie se kleur :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59769 by Strik*kie
Klippie sterkte met die op en hoop als gaan goed hoor.

Shame Cornel jy gaan nie gou verlig word met die pressure nie hoor :lol: Kry jou eintlik jammer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #59767 by sexy~hexy
Nee Cornel, ek meen toets more-oggend, en al is DH dan kwaad vir jou, hy moet ook maar weer oor dit kom :D Maar dis soos Paisley se, as dit 'n + is, kan jy begin met progestoroon om te verhoed dat daar nie weer 'n MC kom nie.

Ek dink ons begin nou al dink aan jou baba, nie meer oor 'n BFP nie :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59765 by Paisley
hexy het jy ook sondag met 'n dischem toets getoets? Hulle is die mees sensitiewe, maar ek het ook 'n paar duds met hulle gekry. Is as mens net halpad te ver op die stokkie pieps!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59763 by Cornel
Hexy,die toetsie sal mos nie nou werk nie?

Ek het klaar 'n afspraak by gynie vir die 26ste Julie ~ het eintlik een gemaak sodat ons met toetse kan begin (omdat ons so sukkel),maar nou gaan hy dalk 'n verrassing kry!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account