file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59788 by sexy~hexy
Cornel, ons pressure jou nie. Ons dink net daaraan dat hoe gouer jy uitvind, hoe gouer kan jy voorsorg begin tref teen 'n MC dolla (((hugs)))

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59784 by sexy~hexy
Dankie Dassie, het gedink aan jou vandag en gewonder of jy darem al beter voel? Wat se die dokter?

LOL Pais...ek hoop hy gee die telling more, ek is ook nuuskierig, want DH spot en se dis 'n tweeling :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59783 by Cornel
Sjoe julle is erg!!!!!!!!!! :laugh:
Mense,mense,mense ek bly in die BOS,niemand kan vir my iets stuur nie en die vinnigste en die gouste wat ek by 'n DR kan kom is die 26ste Julie!!!!

:( Julle ek weet nou nie meer wat om te doen nie,ek wil nie 'n pissie wees en nie toets nie en wil ook nie he Dh moet kwaad wees vir my nie :(

:blush: Hier kan jy nie bekostig om vir DH kwaad te maak nie,want dis al wat ek hier naby my het :blush:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59782 by Paisley
hey dassie, wat het ek gemis.... Hoekom is jy afgeboek?? Jy alrait?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59780 by sexy~hexy
So as OV 7 Junie was, dan is ek vandag 16DPO? Kon nie glo ek het so 'n duidelike twee strepies gekry nie, met Jayden moes ek amper 3weke wag vir my BFP - not by choice!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59777 by Dassie
Nog afgeboek by die huis. Wil net kom se baie baie geluk Hexy. Ek hoop jy het gesonde en gelukkige 9 maande. Wonderlike nuus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59776 by Paisley
hehe ja hexy - die glasie werk die beste!

Kan nie wag om te hoor wat jou beta is nie. Judging aan hoe duidelik daai lyntjie is seker al oor 200

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account