file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59115 by Strik*kie
:lol: Shame julle arme Cornel - soveel pressure.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59114 by Cornel
Stikkie,my kamera se datum is 100%
Ankia ~ hier is nie poskantore in die congo nie!
Goeie more Gerne!
Ek sal seker so vrydag eers toets......
Die girls het dat ek die Dettol toets doen net nou!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59110 by Slakkie
Whooohoooo geluk Hexy!!

Cornel seriously jy kan nou mar op 'n stokkie pieps jy is mos immers 3 dae laat en jy ken die gesegde: Pee sodra AF laat is!! Toe nou man my senuwees kan dit nie meer hou nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59097 by Grenaat
hi cornel, wanneer gaan jy toets?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59091 by sexy~hexy
Cornel, as die dettol nie gemeng het met die pp nie, dan is daar 'n lagie.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59082 by Cornel
Sorry oor die baie repeats julle,maar ai die internet is weer gagga vandag!

:( Ek weet nie julle,vir my lyk dit of daar 'n wit lagie bo-op is.......sal maar die ware Jacob sien as ek eers getoets het! :(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59079 by Goggatjies
Cornel - dit lyk goed ek kan die twee lagies sien
POAS - miskien more oggend as Af nie opgedaag het nie en dan weer Saterdag, dan sal ons vir jou stokkies pos

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account