file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59163 by Strik*kie
Genade ek besef nou ons ttc girls raak no al minder. :( Almal kry so bfp op streep.
Dis no net ek, Kriek, Ankia, Anje, Slakkie, Klippie en Lalie oor as Cornel ook hare kry.
Dan gaan Slakkie,Klippie en Lalie hulle bfps kry.Sjoe sjoe sjoe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59162 by Mommy2Monster
:laugh: :laugh: sjjjj netnou loop rakker weerk :P :P :P

kom stel julle voor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59160 by Mommy2Monster
cornel jy beter kom post!

julle ek is BAIE honger vandag! het al pap geeet, 'n klein kit-kat, 'n broodjie...en eks alklaar weer honger (en ek het eers 9h begin eet :blush: )

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59157 by Cornel
:woohoo: Hier is 'n paar "maatjies" wat vir ons LOER! :woohoo:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59155 by Strik*kie
Slakkie sukkl jy ook met jou internet? :lol:

Dink ons almal wens dat ons cycles nie net vir 1x per maand vrugbaar is nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59154 by Cornel
:laugh: Sjoe maar jy kan REPEAT Slakkie :laugh:

:P Ek sal weer 12 uur pieps met Dettol en dan weer kom post................ :P

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59153 by Slakkie
Lalie ek wag nou net vir AF om te begin dan begin ons sover met ons IUI siklus ek sal more by die dokter die presiese PVA kry maar ek het nog 'n goeie 11 dae se wag ten minste voor AF dit suck ek wens die ouvrou wil sommer vandag kom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account