file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59177 by Lia
Nee, strik hulle het darem baie mooi name gekies, kan nou nie onthou nie, maar iets soos Miané en Duané of so iets.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59174 by Strik*kie
O ja en Ansa ook (sorry Ansa)

Ja Kriek, dan gaan ek en jy darem stoei om die thread aan die gang te hou ;)
Thx m2m, ja as mens daardeur is weet jy hoe voel ander.

Anje dis te cute. Maar moet se ek sal nie my kids vernoem nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59173 by Lia
O, daar is darem nog Ansa ook.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59170 by Lia
Strik, ek het ook daaraan gedink. Amper genoeg om mens depressief te maak, maar ek sal dit maar as motivering gebruik. PS: Jy los vir VB uit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59169 by Kriek
:laugh: Strikkie, ek sien ook daai ding, die BFP's kom op n streep, hoop nie dis een van die dae net ek en jy wat oor is nie :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59168 by Mommy2Monster
ai strikkels, ek sal altyd 'n ttc girl bly al ttc ek nie, want ek weet en verstaan waardeur julle gaan!

julle het julle enige nuus van tienks...ek was nog nie weer op FB nie....bietjie lui :side:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59166 by Lia
Julle, dit was so oulik vanoggend. Daar het vanoggend 'n pappa ingebel wat se dat niemand kan sy dag beat nie, sy vrou is 07h00 in teater toe en sy tweeling is gebore, 'n seuntjie en 'n dogtertjie. Kan sommer hoor dis 'n trotse en baie opgewonde pappa.

Die aanbieder het gespot en gese hy moet hulle FI en FA noem, hulle is mos in Sokker WB tyd gebore.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account