file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59187 by Nelria
morgs jy is reg pa se kind jong te pragtig

anje - very cute oor pappa :)

klip - verander dokters ASAP!!!!!!!!!!!!!!!

hexy - wanne gaan jy vir bloods?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59186 by Rakker
Ja ja, ek roofkyk al weer. maar julle sal my nie sommer wegjaag nie, hoor. Ek's te nuuskierig oor die moontlikheid van BPF's (toe toe Cornel, toets man :silly:.

Ek vat 'n Benylin halfdag. Tatta almal.

PS: Hexy, baie geluk. Geen twyfel na my mening nie.

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59185 by Strik*kie
Slakkie ek moes mos my afspraak uitstel oor besigheidsredes :( so wag no weer vir die kansellasielys anders is dit Sep.

Anje ja dis nice name, ek hou daarvan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59184 by Nelria
galo sit met xen op skoot die man sukkel maar so deur die verkoue en krampe :(

slak - girl ek jou gemis!!!!!!!! wanne gaan ons klomp nou weer kuier dat ons properly kan ontmoet pep boutique doen nou nie die ding vir my nie LOL

g- lea sit ook op skoot terwyl ek voer dan try sy so nonchalant hom squash tot ek hom eventually hier aan die kant laat hang LOL sy is maar huilerig en klouerig maar ek dink sy vat dit baie goed :)

cornel - dis hoe myne gelyk het re dettol toe was ek prego :)

blessed - whoop whoooooooooop op huis bly - dan kan jy by ons speelgroepie inval :) sover ek morgs en tienks

strik - ek bly ook net hier :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59181 by Slakkie
Strikkie as ek mag vra het julle nou 'n PVA miskien 'n FS, jy hoef regtig nie te antwoord as jy nie wil nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59180 by Strik*kie
Oops en VB. O hulle gaan vir my afslag. :lol:

Ok...ttc: ek, Kriek, Ansa, Anje, Ankia en VB
Vlge BFP's: Cornel,Slakkie, Klippie en Lalie
Dink het no almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59178 by Cornel
:woohoo: Nee kom kom girls daar is nie van MOED OPGEE nie!!!!!! (Die wat nog nie BFP's gekry het nie) Julle moet BDBDBDBDBDBD vir 'n vale!!!!!!!!!!!en drink maar die foliensuur vroegtydig! :woohoo:

:P Ons almal se "mamma word tydjie" is klaar vir ons beplan,ons moet net moed hou,glo en bid ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account