file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58776 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanoggend? My vingers vries weer af!!!

Jayden gaan vandag oorspesialis toe, daar is 'n stukkie pypie in sy oor, lyk soos 'n stukkie van 'n tv draad of iets :S:D So dokter het hom verwys dat spesialis kan kyk hoe om dit uit te haal.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58680 by Strik*kie
Tata julle lekker aand. En hoop alle hekse bly ver weg van ons af!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58663 by Goggatjies
lekker aand
Kan nie wag vir more oggend nie
Hexy & Cornel laat weet asap as jy gePOAS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58659 by Cornel
Ek gaan ook maar groet julle,gaan nou bietjie die rug reguit maak op die bed.........sommer net le en tv kyk!

Lekker aandjie vir almal!
Ons gesels weer more!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58655 by Cornel
Lekker!

Lekker aand Hexy! Kom post more 'n fototjie as jy getoets het!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58654 by Strik*kie
Tata Hexy lekker aand en hoop Vieslikeheks bly weg!!!!!!

Cornel ons eet ... kerriemince en vetkoek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58653 by sexy~hexy
Ek gaan net pasteitjies in die oond sit Cornel, het gisteraand groot ge-eet :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account