file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58606 by sexy~hexy
Ek gaan vanaand met DH gesels en vir hom se ek toets more-oggend. Eerder 'n BFN as 'n blank of die gewag :D Kan dan altyd die naweek nog 'n toets gaan koop indien AF nog nie opgedaag het nie :P

Maar....ek glo nogsteeds AF is oppad ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58599 by Strik*kie
Hallo Hlise, lyk my almal is besig met werk. En ja ek is ook veronderstel om te werk, maar dis glads te koud, kry net nie aan die gang gekom nie :lol:

Niks BFP sover nie ons wag in spanning vir Hexy en Cornel.

So BTW Cornel wanner gaan julle 2 nou toets?

:lol:
Trek julle been!!!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58597 by Cornel
Dankie Hlise!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58591 by Hlise
Van 'n ander baie besige POAS addict hello almal! Ek is vrek vrek besig by die werk en kom sê net howdie. Enige BFP??? Hexy en Cornel....hou vir jul styf duime vas!

Hoop om sommer gou jul geluk te wens. :-)

Lekker dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58586 by Mommy2Monster
skapie se pensie is te pragtig klein, sy was laas dinsdag gou daar by my huis verby, en sy lyk regtig pragtig!

ek sal 'n foto van my boep opsit...net bietjie lui. dit lyk soos 'n klein sokkerbal ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58582 by Strik*kie
LOL Anje, ja ek en Kriek vergelyk simptome so ons ontleed als in detail ;) En natuurlik gaan ons preggies raak. :lol:

Tata Slakkie enjoy die bafana bafana bolle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58578 by Strik*kie
Kriek het gegoogle en ja kan met O kry: dizziness, headaches, naarheid en hartkloppings. So voila ek dink ons is besig met die.... groot....OOOOO!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account