file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58545 by Cornel
:laugh: Toemaar Ankia,ek dink ek is ook 'n POAS adict,maar die keer probeer ek so lank as moontlik uithou!!! :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58543 by Kriek
Strik, dink jy O kan vir jou sulke simptome gee ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58541 by Goggatjies
Cornel ons is jammer, maar ek is seker ons almal is POAS addict

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58539 by Strik*kie
Ai Kriek, ek het gewonder of die lighoofdigheid nie dalk simptome is van O nie?? Het dit nooit gekry nie maar van laasweek af het ek dit ook eal gedog dit het te doen met die verkoue, maar soms voel dit of wil uitpass. Grrr gevoel hoor. Hou niks daarvan nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58538 by Cornel
Hahahaha! Julle maak my nou meer opgewonde as wat ek eintlik moet wees........ Ek sal maar hoor wat se DH vanaand!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58537 by Kriek
Sal bietjie loer Slakkie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58535 by Slakkie
USA het ook so oulike enetjie eish hierie tannie skree sommer vir hulle ook

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account