file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58516 by Slakkie
Ag toe nou Cornellie wat is 1 ou toetsie so tussen maaikies...trek sommer net jou been hoor pee wanneer dit jou beetpak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58512 by Kriek
Strikkie, ek weet nie wat met my aangaan nie, sal maar dokter toe moet gaan, want het weer daai selfde simpel gevoel in die kop as nou die dag, en dis nie dat ek nie geeet het nie, en het ook nie crap geeet vandag nie. Maar wanneer mens dokter toe gaan dan is daai gevoel mos weg en hulle dink jy is simpel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58508 by Cornel
:laugh: Hokaai stop die lorrie.....ek het net 2 toetsie hier julle! Ek moet hulle soos goud hanteer! :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58505 by Kriek
Ai Cornel, kan dink hoe moet jy (en Hexy voel) daai gewag is niks lekker nie, en dan is jy te bang om te toets as dit dalk n - is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58504 by Nessie
EK!!! X 1000 KEER

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58500 by Strik*kie
Paisley ek het gesien sy het vreeslik gesukkel met haar bloeddruk dink ek.

Ja-nee julle ek sien ook BFP op 'n streep kom.

Kriek hoe voel jy????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58499 by Kriek
Jip of dalk more oggend Slakkie, wanneer die piepie vars is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account