file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58386 by klippie
Anje, ek is vas by die werk. Hulle is nie te ver - Muckleneuk, maar ek kan nie nou ry nie....en sy ken al my stem as ek bel.

Ek het reeds besluit, as ek dit nie vandag het nie, gaan ek in elk geval Vrydag beging met die IUI, en sal my hand fix as die kinders groot is. Ek sal maar met die pyn moet saamleef...........

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58384 by Paisley
dammit klip!!! gedink niemand sou dit raaksien nie. HEEEHEEE. One of the many benefits of pregnancy!

Strikkie - Nope. Jy MOET hom op dag 1 bel (en dan is daai antie daar voor ook nog so streng - DIT MOET dag 1 wees) dan skryf hy die meds voor. Hy sal dalk al vir jou 'n prosedure skedule gee as jy die steke uithaal.

Maar hy moet weet wanneer dag een is sodat hy mooi vir jou kan sê watter datums en watter tyd jy moet spuit en pille drink, en op watter datum jy hom weer moet kom sien. Is baie NB...

Oi klipper - klink vir my of jy omtrent 'n storie aan die gang het met daai simpel operasie van jou! Sterkte jong. Is 'n huge frustrasie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58383 by Slakkie
Klippie cancel alles vir die res van die middag en ry soontoe!! Dit is al wat werk ek het eendag so gesukkel met iets en glo vir my toe ek by daai kantoor opdaag (teen daai tyd al in 'n koue sweet van woede) het die mense behoorlik gespring maar ek het soos 'n uber teef tekere gegaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58382 by sexy~hexy
Klippie...wat se jou huisdokter?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58381 by Lia
Ag nee man Klippie, bel en se jy het pyn, jy wil met die dr praat. Moet net nie se watse pyn nie. Anders klim in jou kar en gaan haal die ding. Hoe ver is dit van jou af. Jy werk mos saam ml, hy sal mos verstaan.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58379 by klippie
Slakkie hoe voel die skouers? My gynie het gesê dinge werk lekkerder na 'n lap, maar dit het nie vir ons nie, so ek dink dis 'n ouvroustorie.

Anyway, jy's gelukkig dat hulle jou steke gaan uithaal na die lap, ek moes myne self uithaal....grrrrr.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58376 by Slakkie
friggin hel ek raak nou so excited hier waar ek nou sit!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account