file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58429 by Mommy2Monster
my donner klipster! ek sweer ek sou haal vloek vir al wat sy werd is, wat de pok dink sy, stap mens net in dan het mens med auth?? en nous jy nog vas by die werk....frikkin hel...bel haar in 'n baie bed@nnerde stem en sê jy het net tyd tot 15:00 vandag vir die vorm om gefax of gemail te word (of sy moet die icd codes vir jou gee) sodat jy jou goed kan doen. ek meen jou pre-auth vorm moet ook voor die tyd by die hospitaal wees...is sy so bleddie stupid...of sê jy wil met die dr praat want duidelik doen sy nie haar werk nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58428 by Kriek
Paisley, jou boepie is te flippen cute jong.
Ek gaan niks personals doen nie, want ek het nie clue wat aangaan hier nie, behalwe dat Klippie hoogs de hel in is. Klippie, ek sou presies dieselfde gevoel het, sou sommer die dokter aangee by die mediese raad

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58427 by sexy~hexy
Klippie, bel die vrou en vra haar sy moet vir jou jou faksnr lees. Dan se jy vir haar as jy binne die volgende 5minute nie die faks kry nie, gaan jy elke 5minute bel tot sy dit vir jou gefaks het.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58426 by Nessie
Ek het net een snytjie gehad inmy naeltjie, mens kan dit glad nie eens sien nie, dankie tog!
Snaaks hoe die dokters so anders werk, ek neem aan jyt 2 snytjies?

P, volg die link dan sal jy dit heel onder aan sien.
www.moomie.co.za/forum/4-pregnancy-and-b...n-durban-st-aug.html

FS wil reeds weer kyk met die HSG want die vorige dokter het volgens hom aangejaag want sy het gese ek was effens geblok en volgens die nuwe FS se hy daar bestaan nie so iets nie, mens is of jy is nie, so hy wil self daarna kyk.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58422 by Slakkie
sit jou man op hulle klippie laat hy hulle verskree.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58416 by Lia
Nee wat Nessie, ek dink elke dr het maar een of ander tyd 'n ongelukkige pasient. Dis wanneer daar meer as 1 is wat ek dink jy moet bekommerd wees.

Hi M2M, ag so bly jou boeta het die narkose goed gevat. Dis 'n teken hy word groot...lol. Dit was vir die ore goedjies ne? Is hy nou darem nou ok?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58413 by Paisley
Nessie - my eerlike opinie. As jy 'n lap en hystr gehad het in FEB is dit regtig nie nodig vir jou FS om 'n HSG te doen in Junie nie. Daar kon nie so baie verander het in die paar maande nie. Mits jou dr. nie tydens die lap gekyk het of die buisies oop is nie? Maar dit is my beskeie opinie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account