file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58444 by sexy~hexy
Klippie, ek dink maar net, se maar net sy doen dit met almal wat moet gaan vir ops? Of het sy nou maar net haar gat gewip vir jou. So as jy jou huisdokter op haar sit, help jy dalk ander pasiente wat dalk ook sukkel met haar ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58442 by klippie
@Nessie & Paisley - my verslag na die lap het gesê bilateral spill of fluids....dit beteken seker dat al 2 die buise oop is? So dan is dit tjollies as buise "effens" geblok is, want of die fluid gaan deur of dit gaan nie. Dis soos om "effens" preggers te wees....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58441 by Mommy2Monster
hi anje, jip dit was alweer die ore...gelukkig kan hy nou weer hoor ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58440 by Slakkie
gee die nommer dan bel ons almal aanhoudend en sit die foon neer sodra sy antwoord heee heee. Lag ek nou ek is plain evil

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58439 by sexy~hexy
Pateties Klippie, pateties verby. As jy weer eendag daarnatoe gaan, moet jy die dokter na die dame vat en voor die dokter vir die dame vra sy moet verduidelik hoekom jy nie vir jou op kon gaan nie - VERNEDER HAAR :D Grappie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58438 by Paisley
dit maak sin nessie. Ek het ook nog nooit gehoor van ietwat geblokte buise nie?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58435 by klippie
Sorry Hexy, ek het nog nie die huidr gebel nie - die opset daar is nie cool nie, want sy dame vat boodskappe en dan bel hy terug, maar soms bel hy eers na ure. Ek het daaraan gedink, maar dis nie 'n cool idee nie.

Anyway, girls, dankie dat ek kon bitch, maar dis nou gedane sake. What will be will be.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account