file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58412 by Strik*kie
Askies, Klippie maar nou kan ek nie help om weer te lag vir jou forum signature nie. :lol: Dis wragtig pragtig gestel!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58409 by sexy~hexy
K L I P P I E!!!!!!!!!!!!!!! Wat se jou huisdokter vir die hoeveelste keer :D:D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58407 by klippie
Mommy, ek was veronderstel om Donderdag te gaan vir 'n ganglionsoe&#@% something in my Linkerhand, maar die dekselse ontvangsdame het nou nog nie vir my die hospitaal vorm gefaks nie, so ek kan nog nie magtiging by die medies kry nie, so ek kan nog nie my werksdinge reel vir Donderdag of Vrydag nie. Ek ek moet Vrydag begin met AF dan kan ek begin met IUI, so Donderdag is die laaste dag wat ek my hand kan fix. So ek is hoog die moeder in!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58406 by Strik*kie
Ag neeee hel Klippies dit kan mos nie so aangaan nie, gee vir Driekie die nr dat sy kan bel ;) Jou dr ken mos die orto, hoekom maak hy nie vuur onder hulle nie ?????????
En ja..........ek sou ook geskel het, nee wragtig dis nie hoe dit werk nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58405 by Paisley
hi m2m! BLy om te hoor die monstertjie het goed van sy trippie na droomland ontwaak!!!

Thanx jong! Jou boep is al amper so groot soos myne ;)!

Nessie - wie het vir jou dr. 'n bad review gegee? Wat het hulle gese?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58404 by Slakkie
jip deur die naeltjie en die dokter het so mooi gewerk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58401 by sexy~hexy
Slakkie, ek het weer amper niks skouerpyn gehad nie, my twee snytjies was seerder as my keiser - vir my altans :S:( :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account