file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58294 by Lia
Tx vir die idees julle, gaan definitief werk maak.

Ja Pais, wanneer sien ons weer 'n boep foto?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #58288 by Paisley
SLAKKIE die paella:

Sny 'n rooi, geel en groen bell pepper op
Sny 'n ui op en klein bietjie wortels
Sautee al die goedjies, en sit dan in die oond om 'n bietjie te grill
Sny 'n paar hoenderborsies, 'n chorizo en geskilde prawnsies op (jy kan mossels en calimari ook insit) en braai dit alles saam.

gooi die groente en vleis saam en season na smaak (ons hou van 'n chili branderigheid) gooi dan knorr se ricemate (sweet en sour chicken) saam met 800ml water by die hele gedoente en kook vir 15 min

gooi 'n bietjie ertjies by, en kook vir nog 5 min. Voila - easy as pie.

Die resep is op whats for dinner se website. Sweet and sour paella!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58287 by Strik*kie
:lol: Pais, dink nogals so iets kan mens laat stry hoor he he.

Oe my dh vrek ook oor paella, njam njam.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58285 by Driekie
Dis hoe n vrou moet dink Paisley!!!!!!!Werk altyd!!

Jaaa daar herinner Slakkie my aan wat ek wou demand - ons het laas op 6weeks n boepie pic van jou gekry!En hier trek jy al amper by 9/10!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58281 by Paisley
strikkie - jy verstaan nie. Ek was bang dat die name en kamer idees op 'n egskeiding mag afloop ;)! Ons het nou net nie naastenby dieselfde smaak nie! Dit is nogal erg.

Ek het nog nie die stryd om 'n regte cot gewen nie, so ek sal dit maar opgee - maar dan gaan hy uithaal en wys met die kamermeubels! Want dit is mos prakties, en hou langer ;)

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58279 by Slakkie
Paisley hoe maak mens daai paella?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58274 by Slakkie
Paisley het jy al 'n boepie?

Die name is baie oulik!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account