file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58272 by Paisley
dit is 'n great plan anje. Om jou man so 'n bietjie te bederf! ek het vir vadersdag vir ml seekos paella gemaak (hy smeek al lankal daarvoor) en ek is ook nou een baie gewilde vrouki! Dit help regtig as 'n mens bietjie moeite doen!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58267 by Driekie
Nee wat daai 2 moet nou maar verder sukkel - ek het probeer....ek moes selfs die naweek die cot wat hulle toe uiteindelik gekry het vir hulle opslaan omdat hulle nie weet hoe nie....

So ek was nou my handjies - en dis dit...


Anywho - dis sulke oulike idees Anje - stuur hom een keer n fotie waar jy hom so n soentjie blaas (of jy kan helemal gan en n "sexy" fotie van jouself stuur)..of n gewone flirty sms..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58266 by Strik*kie
Drieks, ja-nee jong klink vir my ook na strooistories. WTH dink hulle julle is morone. Genade nee ek sal nie met hlle regkom nie. Die arme baba.

Paisley klink baie oulik jong, julle het darem ooreengekom en nie maande gevat om te dink nie.

Anje, dis nogals idee, nou gee jy my ook plan hmmmmmmmmmm, probleem is net DH werk saam my, so hoe gaan ek dit doen?
Dalk kan jy elke keer ander tipe briefie insit of een slag ' sexy raaisel en by die huis ook briefies met raaisels tot hy jou kry in bad/bed met ietsie sexy aan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58263 by Paisley
hey anje - ons is 6 julie - vandag oor 2w. Kan nie meer wag nie.

Seuntjie naam was manlief se keuse. Hy is van franse afkoms. Is frans vir Matheus. So ja - sodra ons weet of dit seuntjie of dogtertjie is gaan ons eerstename kies.

Maar ja - ons begin altwee meer neig na die gedagte van 'n dogtertjie. Is weird. aan die begin was ons oortuig dit is seuntjie. Maar nou nie meer so erg nie.

Ml is ook egter oortuig dat daar op die volgende sonar 'n tweede babatjie gesig sal wys. "enetjie wat weggekruip het" ek kan maar net vir hom giggel!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58255 by Driekie
WOW Pais!!!!!!!!Dis awesome name - en die temas ok!!!!

Ek wou mos vir Markus eintlik Matthew genoem het ...dis vir my die mooiste mans-naam in die Bybel..en die Afrikaans Matteus het nei vir my so mooi geklink nie en ek het nie geweet hoe om dit te verbuig nie.....daar wys jy my nou iets Pais

Sjoe maar daai is n baaaaaie mooi verbuiging!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58254 by Lia
Hi Pais, ag cute man. Love die seuntjie naam en die kamer themes. Wanneer is jou volgende afspr? 08 Julie? Of is dit nou Marie wat 8 Julie is, skies man.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58250 by Lia
Hi julle

Ek is weer terug vir 'n rukkie.

Wow, drix, dit klink baie weird. Hoop baba is darem ok. Bel die hospitaal en hoor, miskien kan hulle vir jou se of baba al gebore is.

Girls, wou nog vanoggend se, ek het besluit ek gaan ml bietjie botter smeer voor BD sessies begin, sodat dit nie so beplan voel nie. Ek het hom so bietjie afgeskeep met sy lunch, want ek kom nie op in hierdie koue nie. Het vanoggend vir hom 'n lekker groot lunch gepak met 'n chokkie en 'n spesiale bdskp / briefie daarby. Hy het my nou nou net gebel om dankie te se en jy kan sommer die, wat noem mens dit, liefde / lus, in sy stem hoor. Nou voel ek ook sommer lekker.

Die plan is om elke 2de of 3de dag ietsie kleins maar spesiaals vir hom te doen, wil dit nie elke dag doen nie, anders raak dit gewoonte, so enige idees is welkom. Dis mos die klein goedjies wat tel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account