file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58194 by Paisley
ansa - jy SKAAM? Ek glo dit nie!! hehe.

Oe, slakkie - ek is saam met jou opgewonde. En iemand moet 'n suksesvolle eerste poging tot 'n iui hê. Ek hoop dit is sommer jy en klippie!!!

Ons het die naweek 'n campcot en 'n karstoeltjie persent gekry. Dit sou ons R5000 gekos het om dit te gaan koop, nou kan ons daai geldjies spandeer op meubels vir die kamer. Is sommer baie opgewonde.

En ek en ML het ook ooreengekom op tweede name vir die babatjie, asook 'n tema vir die babakamer... Dit is 'n wonderwerk, want ons het baie uiteenlopende smake!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58192 by Ansa_S
Waar is almal nou????

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58178 by Ansa_S
Hallooo Driekie!!

Is jou huiswerk op datum girlfriend!?

Jy is seker so skaar agv uitputting???????

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58166 by Driekie
Klippie - HAAAAAAAAAI!!!!!!!!!!!!

Gee my jou detail en daai vrou s'n dan sal ek op haar afgaan - genade nee!!!!!!!!!Ek sal n tantrum en n half gooi!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58165 by Slakkie
Oja my ticker is so bietjie verkeerd ek is vandag op CD15 so met daai cm moes ek gister geO het!

Ek is nou sommer opgewonde ek kan nie wag vir AF om nou net te kom sodat ons kan begin nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58164 by Driekie
Helo helo helo almal!!!!

Sjoeeeee Cornel en Hexy - dis darem nie meer lank voor Saterdag nie - hou net uit tot dan!!

Ai Nel en G!Nel hoop Xen is gou beter!G - die piepiedoek ding werk - kan daarvoor vouch. Ek het dieselfde met Markus deurgemaak!Maar laat hulle in any way kyk of die buisies geblok is.Daarvoor moet jy so drie keer n dag met jou wysvinger (met redelike drukking) lang sy neusie afvryf want dit forseer die gagga wat die buisies blok uit.Dis raad wat ek by Markus se Pediater gekry het.

Verder ek sien my maatjies werk so hard soos ek - julle kom ons maak dit n 4 uit 4 die maand!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58158 by Slakkie
Ja hy sê alles is mooi en pragtig! Ek het sommer 'n hysteroscopie ook gekry. Dit was regtig nie so erg nie maar sho daai skouer pyn was iets verskrikliks.

Jip so die PVA dusver is IUI ek sal nou net as ons die week by hom is hoor wanneer begin ons want nou week ek nie of hierdie lap en hyst dalk iets aan my siklus kan doen nie maar ek glo nie want ek MOES gister geovuleer het (het darem 'n BD ingepas gisteraand) hehe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account