file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58246 by Driekie
Presies wat ek ok nog heeltyd se Hexy - en as jy vrae vra oor hoekom die keiser - dan is daar nie n clear antwoord nie.Jy kan mos duidelik aan n vrou sien as die baba gesak het en en en...

Nou ja daar word gese - die kind le breach en het nie gedraai nie en le met haar kop na bo en het ok nie gesak nie....

En al sulke bullshit stories....

Persoonlik dink ek my skoonpa het haar bang gepraat en hulle is al reeds paranoid om mee te begin...en nou wil hulle dit net nie erken nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58245 by sexy~hexy
Oooh Mattheiu is beslis iets anders en baie mooi Paisley!!! En die kamers klink ook baie oulik :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58243 by Paisley
sorry man - die 3g is baie stadig hier van die huis af.

vir 'n seuntjie is die tweede naam (ons gaan die kiddo twee name gee) Mattheiu beteken geskenk van God, en as dit 'n dogtertjie is Theodene beteken ook geskenk van God.

Die kamers: Seuntjie - Nautical, red white and blue skippies en boodjies.
Dogtertjie - Pienk wit en turquise strepe en polkadots!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58237 by sexy~hexy
Oh please, epidurale spinale keiser? :D

Nee wat, hulle spin vir julle 'n storie en dink julle is onnosel genoeg om dit te glo. Mens het nie sulke mense in jou lewe nodig nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58229 by Driekie
Jong Hexy - klink vir my ok fishy - maar ja ek laat my nou nie meer uit oor my skoonsussie en haar man nie - hulle is so half-snaaks en mislik met mens asof hulle jou nie naby wil toelaat of iet nie - wil nie raad aanvaar nie, en weet altyd beter oor die hele storie

Wil my wragtie wysmaak - sy sal vanaand al huis toe kom.....en ja hulle doen volgens haar man "epidurale spinale keiser"......so iets, toe ek hom vra kan hy my nie antwoord nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58224 by sexy~hexy
Nee hel Driekie, daai een klink darem bietjie nie reg nie, tensy sy die opdrag gegee het?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58220 by Driekie
Eks ok so hiper-nuuskierig - KOMAAN Pais - vertel vertel!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account