file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57527 by Cornel
Ag baie dankie Kriek!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57526 by Strik*kie
Ag ek hou vir Ella-hulle duimvas dat dit werk en dat sy vinnig haar bfp kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57522 by Kriek
Toemaar Strikkie, dis maar ok met my as ek vergeet word, dan haal dit so bietjie pressure van my af ;)

Dis ok Cornel, jy is vergewe hoor. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57518 by Morgan
Ek upoad nou pics op facebook.

Nessie hys n fibre optic specialist hy is verantwordelik vir die uitsending van die sokker games by rustenburg reg oor die wereld.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57516 by Cornel
Hi Kriek,askies ek het jou nog nie gegroet nie!
Ons AF moet/moes vandag begin het,maar by my is daar nog geen teken en ek dink by Hexy ook nie?!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57514 by sexy~hexy
Die tickers het vanoggend gese Day 1 of 30 day cycle.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57512 by Lia
Hi girls, Ella Bella vra ek moet julle laat weet:

Sy het gelees van Prof Kruger in die Kaap wat blykbaar sy storie ken met die azoospermia, die mans moet dan op 'n kursus Pregnyl gaan en dit doen blykbaar die ding!!! Hulle het 'n afspr gekry vir 01/07/2010. Sy is baie opgewonde en sal ons op hoogte hou!

Hou haar asb. in julle gebede dat hierdie Prof. hul antwoord is.

Hi Drix, koebaai Drix.

Toedeloe, lekker aand.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account