file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57726 by Cornel
Goeie more almal!

Hexy,hier by my is ook nog geen teken van AF nie :woohoo:,miskien beteken dit net goeie nuus!
Ek is ook vreeslik hardlywig,kan melk mens hardlywig maak? :blush:

Ek is voel vanoggend vreeslik rustig..........

Lekker dag Almal!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57724 by sexy~hexy
More almal

Nog 'n dag, nog 'n gewag :D Yip, nog geen teken van AF nie. Het gister met die dokter gepraat, en hy se die antibiotika sal nie veroorsaak dat AF laat is nie. Wag nog geduldig, gaan beslis eers die naweek toets :P

Geniet julle daggie!!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57641 by Cornel
Dankie Strikkie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57640 by Strik*kie
Tata Cornel en ek hoop af kom nie hoor!!!!!fxfx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57637 by Strik*kie
Sjoe dit is lank om te wag LOL. Draai maar die arm, ons mans het mos rubberarms, koop hulle om dan gee hulle vinnig in ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57635 by Cornel
Strikkie ek gaan maar ook vir jou groet!
Jy gaan seker darem nou nou huistoe!
Lekker aand verder!
Ons gesels weer more!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57626 by Cornel
:woohoo: Ek sien hier in nog 'n paar maatjies wat vir ons loer :woohoo:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account