file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57621 by Cornel
Strikkie ek het vanmiddag met my man daaroor gepraat,maar hy se ek moet eers wag tot volgende saterdag!LOL!!!!!!!!!!!!!!!

Ek sal maar kyk of ek bietjie sy arm kan draai,want hel dit gaan hel op aarde wees om te wag tot volgende Saterdag!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57612 by Strik*kie
Julle gaan nou saterdag toets as af nie opdaag nie ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57608 by Strik*kie
LOL Cornel ek en jy is lyk my die bittereinders in die middae hier. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57600 by Cornel
Toemaar Strikkie ek is ook nog hier!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57598 by Cornel
Hexy sien jy is nog hier! Wat se die DR?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57596 by Strik*kie
Baai Kriekies. BDBDBDBDBDBD your heart out!!!! :lol:

Almal waai nou en ek moet nog werk grrrrrrrrrr :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57586 by Strik*kie
LOL Kriek, ja die sms het ontrent gevlieg. :lol:

Bye Nessie lekker aand

Bye Hexy ek hoop daai rooi heks het haar besem verloor en in die berge geval. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account