file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57315 by Nessie
LOL Klippie, probeer jy nou posts opmaak? :P

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57313 by Cornel
Halo halo halo!

Nessie ek moes eers gou biejtie opvang jong!

Klippie sterkte met daai vrou,kan jy nie na die spreekkamer toe ry en die vorms gaan haal nie? Sjoe ek sou al lankal 'n goeie fit gevang het.

Hexy hoe lyk dinge ?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57312 by Nessie
Klippie, vra dalk iemand anders daar by jou om die kantoor te skakel en dan te vra om met dr te praat. As die ontvangsdame dan vra hoekom dan moet die persoon net se dis persoonlik en sal verkies om self met dr te praat, as sy dan die oproep deursit dan kan jy die foon vat en dan met dr praat.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57309 by klippie
Nog enetjie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57305 by klippie
Ek gaan nog post tot ek 400 posts het, dan moet ek weer werkies hoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57304 by klippie
Waar is Drixter?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57302 by sexy~hexy
Ai Klippie...kan jy dit nie gaan afhaal nie?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account