file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53919 by Tienka
Strikkels dan dink ek dis tyd dat jy 'n porn movie kyk, dit doen partykeer wondere vir spark :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53911 by Strik*kie
:blush: Ella, weti hoe tree pornstar op nie :blush: Ek is rerig die swak 1 in daai opsig van ons verhouding. :unsure:

Tata M2M en nie te veel wyn drink nie hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53908 by Driekie
Nope Tienks - ALMAL van ons wat by daai seminaar was het presies dieselfde gevra.Toe stuur sy vir ons die vibe om sodat ons kan voel hoe sterk dit is en wragtie!!Jy hoef nie eers jou kleertjies uit te trek nie!!

Needless to say - sy het al haar stock van daai vibratortjies uitverkoop gehad na daai seminaar!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53898 by Cornel
Kan 'n mens dit nie deur jou medies laat gaan nie? Want as dit vir 'n maand R450 kos,dan gaan dit vir my R1800 kos vir 4 maande.!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53896 by Ansa_S
Ek sal maar eers more gaan kyk wat vra ons liewe apteke vir dit.

Maar ek sal verseker dit volgende maand gebruik vir ons altwee!

Ek dink in elk geval moet ek my lyf net bietjie van alles afhou nou dat als weer lyk of dit normaal is na die 2 miskrame.

Maar ek moet se ek voel ook al soos manlief, wens AF wil nou die pad vat, 7 dae sonder dit is vir my ook bietjie lank!! :blush: :blush: :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53895 by Tienka
Kyk nou waar draai die gesels dan nou vanmiddag :laugh: Never a dull moment :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53890 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account