file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53933 by Ansa_S
Skerp Ella skerp @ viagra!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53931 by Tienka
LOL Ella, dit het by my ook opgekom toe ek die blou sien :laugh:

Hallo Morgs, nee wat nie veel meer nie, ons is verveeld :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53929 by Morgan
hello julle sien ek het alweer baie gemis.... behalwe vir al die sex talk wat het ek nog gemis hehe

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53926 by ella~bella
Nessie, is jy seker dis nie viagra nie?? :laugh:

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53924 by ella~bella
Strikkie, gebruik jou verbeelding.... your wildest fantasy...

Hie hie, julle laat my lekker lag!

Ek het nou klaar gaan kyk hoeveel soetwyn in die kan is vir my en manlief vanaand!! Dan sal ek kyk of my raad werk.. ;)

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53923 by Nessie
LOL!!! Julle is so snaaks!!!

Skuus ek val weer net so in. Sien julle praat van Staminogro.

FS het nou die dag 'n nuwe produk vir DH gegee wat glo vreeslik effektief is. Sperm-I-Prove.
Dis ook nie so duur nie, dink iets soos R50.00 of so, kan dalk meer wees want medies het betaal. FS se hyt al baie mensies gehelp op dit, maar dis slegs vir mans om hulle spermpies te boost en help baie indien hulle rook om hulle dan te beskerm. Kan nie onthou wie het my nou die dag gevra van die naam nie skusie!
DH moet een in die oggend en een in die aand drink, dis sulke blou kapsules.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53922 by Driekie
Nou hoe tree n pornstar op!? Ek moet lesse kry iewers!

Anywho - ek gan nou vanaand vir DH oorreed om vir ons Staminogro te gan koop..as hy nie wil nie is dit darem ok nie trainsmash nie..ons het darem nog al die ander vites!!

Imagine jy kan van vites drink swanger raak...dan het ons almal al die wereld 2 of 3 keer herbevolk!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account