file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53950 by Strik*kie
Hallo Morgs, LOL - ja jy loop oopoe in hierdie onderwerp in. Sjoe ek bloos nou al tot in my tone. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53948 by Morgan
my lisensie is nou klaar gedoen... hulle het my heel voor ingedrk die mense was nie baie happy nie maar nou ja... as ek agter moes gaan staan was ek nou nog daar.

So als is nou gedoen so ek kan rustig relax tot vrydag!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53947 by Cornel
:laugh: Ansa ~ jeukerige orige tiener :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53946 by Tienka
AG shame Strikkie, toema ek was ook op 'n stadium so skaam, maar ek het dit darem langs die pad verloor :laugh: Hoe lank is julle nou getroud?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53941 by Ansa_S
Ek moet se, wyn doen baie vir my "lus"! Veral Adelpracht, as ek 2 glasies van dit in het is ek so jeukerig soos 'n orige tiener!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53938 by Strik*kie
Nessie dit was ek wat gevra het, sal bietjie uitkyk vir dit. Dankie, dis baie goedkoper as ander goed.

Omw as ek so movie moet kyk sal ek heeltyd kop onder die kombers le ~ van skaamte! :lol:

Ella, sal bietjie dink wat is die wildest....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53934 by Driekie
Helloooooo Morgs!!!!!!! Hoe ganit met jou?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account