file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53864 by Goggatjies
ek was nog nooit in 'n adult shop nie
ek is te skaam om kondome te koop - toe dit nodig was

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53863 by Driekie
Jy kry dit by gewone apteke ook Ans - net as jou apteek so n dief soos ons s'n is gan jy deur jou nek betaal.

By ons is so een gewone botteltjie R270-00

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53862 by Mommy2Monster
Ansa jy kan dit enige tyd begin drink en 'n gewone apteek sal dit ook hê, vra net daarvoor.

julle julle, ek glo 'n man soek 'n ma/vrou in die huis/kombuis en 'n slet in die bed ;-) ;-)

vergeet van die vetjies en BLOW sy mind away! julle sal verbaas wees watse reaksie dit uitlok!

seker maar oor ons die jaar al 12j bymekaar is dat ek en DH so gemaklik met mekaar kan wees...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53861 by Goggatjies
Ansa jy kan dit enige dag begin drink, maar eers 1 vir n week en dan 2 vir en week en so aan tot hy by vier pille kom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53860 by Driekie
My fave van my speelgoedjies is so n klein pink vibratortjie (so lank soos jou wysvinger) en dis baaaaaie potent!Toe ek by die seminaar was het ek dit gekoop.

Ons het n adult shop gehad - maar die het blykbaar nou weer toegemaak..so ons moet maar wag en shop in JHB as ons die tyd kry..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53859 by Tienka
Ag fanks Strikkie :laugh: Die ekstra vetjies pla my nie, sal dit weer verloor, solank baba net gesond is!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53858 by Mommy2Monster
ok dan sal ek maar hou by 'n glasie, wil nie laat kiddie nou al voel hoe voel 'n hangover nie hehehe :dry: :dry:

strikkie daai goed is HUGE, sulke bomme!!

Cornel dis sulke GROOT rooierige pille, lyk soos GROOT antibiotika pille net rooierig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account