file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53833 by Ansa_S
Ja wel nou dat my man so opgewonde raak om pappa te word, wonder ek of ek nie vir hom iets moet kry soos staminogro nie.

Hoe werk dit en vir wat werk dit als?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53830 by Mommy2Monster
dink jy 750ml sal skade doen ????? :huh: :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53827 by Cornel
Tienka ons het ook al daai reeks gebruik,maar dit verswak ook die spermpies......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53826 by Mommy2Monster
tienks tingle is baie nice!! ....en daai anner klein vibrate dingetjie wat amper R70 kos - lyk soos 'n 'ring' hehe ;-) EN nee dis nie 'n groot 8-) toy nie ;-) ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53825 by Tienka
M2M, 'n klein glasie kannie skade doen nie!! Geniet dit :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53824 by Driekie
Sjoe - Strikkels - ek is regtig ongelooflik "skaam" as dit by sulke goed kom eintlik - dit irriteer my so want HELLO dis my man en dis normaal...maar ek giggel nog soos n bakvissie en word sommer bloedrooi!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53820 by Tienka
LOL Strikkie, 'n besemstok sal nie so koud wees nie :laugh:

Driekie, julle al die reeks gel van Durex probeer? Ek hou van die Tingle ene :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account