file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53819 by Mommy2Monster
hehehe mooi julle wat al amper 8h opgehou het ;-) dis 'n begin!

shit julle siklusse is lank!!! myne was max 3 dae (van spot tot klaar met AF)...maar ja ek het lining probleme ook gehad. wel ek kan sê dit was actually nice om so kort AF te hê.

en die fairie GAAN 'n ietsie soet drink vanaand...daar is 'n lekker bottel port en 'n ou botteltjie muskadelletjie wat my roep...net 'n klein glasie :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53818 by Driekie
Nes jy se Ansa - dan is dit skoon en reg vir die geveg..hiehie!

Hmmm Ankia - dan is dit dalk nes jy se dat daar n lp defect was die maand...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53813 by Strik*kie
Drieks, dan moet ons maar daai ou posts van die paaldansery weer gaan oplees :lol: Ek dink net nie ek sal in die koue enige paal klim nie. Nee vrek dis darem heeltemal te koud.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53808 by Goggatjies
so gepraat van af - myne was baie min, nog nooit was dit so min nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53806 by Strik*kie
Hmmmm daai wyntjie klink nou lekker, net regte ding vir die koue.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53805 by Driekie
aaaaah - ek hou duime vas vir julle - hoop regtig almal kry dit reg!!!!

Ansa - lyk my onse mans het presies dieselfde op die brein.Myne se weer vir my ek moet by julle girls hoor vir dinge wat ons kan doen om dit nie soos werk te laat voel nie en en en

Hyt selfs begin uitkyk en rondkyk na allerhande vitamines en so om te help!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53803 by Ansa_S
Driekie ons het te veel OBS gedrink op universiteit, ek is liewer vir 'n Hannepotjie of 'n Jeripico so in die winter, maar ai dit gee mos vir my lekker sooibrand! Gelukkig weet ek Eno's help vir sooibrand!

Dink ek gaan verseker voor ek en manlief skoonfam toe gaan vanaand eers 'n tjortsie soetwyn neem!!!!!!!!!

Driekie myne is net so messy van vrydagaand af, dit lyk erger as na my eerste miskraam toe ek nie 'n skraap gehad het nie. Maar ek glo dis 'n goeie ding, dat als skoon en reg is vir die nuwe eiertjies!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account