file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53799 by Driekie
Jippeeeeee!!Mynye is gewoonlik ok 7dae maar was die keer net 5 - maar glo my ek het les opgese - skuus vir tmi maar dit was messy messy messy - so al of dit als in een of twee dae wou uit forseer!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53796 by Cornel
Driekie dit is Kriek,Hlise en Strikkie...askies as ek iemand uitgelos het.

:blush: en askies as julle nie wou gehad ek het moes dit opsit nie :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53795 by Driekie
Jou ALKOHOLIS! Nee ek grap sommer Ansa - n glasie OBS sal nou wondere doen!!!!!!Ai verlang ek nou universiteit toe!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53791 by Ansa_S
Hey Driekie, ek en jy is dan op presies dieselfde siklus dag, ek is ook op dag 7 vandag!

Ankia ek kan nie al met die bd begin nie, want my ouma visit mos vir 7 dae, en dit lyk of sy die keer bietjie langer gaan bly agv die clomid!

Maar ek gaan nie die maand werk vir 'n baba nie, alhoewel ek dink my man nou al haastig raak en hy sy bes wil doen die maand, omdat sy beste pel se vrou nou swanger is! Hy het vir sy pel gese hy moenie worry nie, sy kind sal nie sonder 'n maatjie groot word nie, want ons is op hulle hakke en gaan ons bes doen vir 'n maatjie vir hulle kind!

En dit nou die maand wat ek gedink het ek gaan "Verlof" insit! Hy moet maar die tel werk doen as hy wil, ek tel niks nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53790 by Tienka
Driekie, my naam sal Tienkels wees :laugh:

Ansa, dis reg jong, hou jouself warm met 'n wyntjie!!

Ek was nou-nou gou hier op die balkon en dit is regtig vriesend koud in jhb, darem biekie warmer in Pta. dis vrek warm in die kantoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53788 by Ansa_S
Mooi Cornel, hou so aan!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Hel dit word net kouer en kouer hier by ons. Gaan vanaand sop en vetkoek by my skoonouers eet.

Ek drink sommer hier in my stilligheid en alleenheid skelm 'n glasie soetwyn, want die warm rooibostee het nie veel gehelp vir die koue nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53787 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account