file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53450 by ChaNa
Strikkie ons almal moet werk maar niemand kan hier wegkom nie.

Waar is morgan vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53447 by Strik*kie
Ag dis maar ok Hexy, sal as ek weer agter raak jou vra, ek is ook veronderstel om te werk, maar my snotneus irriteer die wit rook uit my uit. lol
Gaan gou my werkies probeer doen.

Hi Ella, het jy toe jou woef gaan haal of is jy nog in die kaap?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53444 by sexy~hexy
Ek drink ook nie regtig iets vir my verkoue/griep nie, net een sluk hoesmedisyne in die aand. Iemand op die getpregnant website het gese mens kan die Corenza C Para drink, dis veilig vir swanger vrouens, sy het die apteker glo gebel die dag wat ons die gesprek gehad het.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53434 by ChaNa
Ek kort dringend verkoue medisyne wat ek mag drink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53431 by sexy~hexy
Nel...daai heks klink so wreed :D

Ek sal dink oor normaal, en my gynie sal maar moet kyk of ek kan - of my keisersnit so is dat ek normaal kan kraam. Op die ou einde is dit tog die ma se besluit, tensy die gynie regtig goeie redes het.

Strikkie, ek lees en werk en lees en werk so ek kan nie update vandag nie LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53429 by ChaNa
Tienka wil jy weer met induksie gaan of wil jy vir hierdie boeta wag om self te kom?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53425 by Tienka
Nee Strikkie, gaan dan elke Woensdag tot boeta kom

Nel, jy en Brett mag maar baie trots wees, julle kiddies is stunning!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account