file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53569 by ella~bella
O ja, julle lucky ducks het more vakansiedag!!!

Anje, jy is snaaks!!! ~ af dag!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53566 by Tienka
Strik, jy moet vir ons 'n foto kom post van die hondjie. Ek was nooit mal oor klein ras honde nie, maar die 2tjies wat ons nou het is te dierbaar en wraggies oulik. Bleddie stout maar tog so sweet, so ons het 2 grotes en dan die 2 kleintjies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53560 by ella~bella
Anje, die ander woef is erg mishandel en dit sal 'n full-time job wees met die tweetjies... ek sal more gaan fotos neem en vir julle wys... ek raak bitter kwaad binne in my dat enigiemand wat asem haal 'n hond so kan seer maak...

Die mishandelde hond se naam is pikinini....

Anyway, sy is actually soos die "mascot" van die spca want sy het 3 weke terug daar aangekom en kon nie eers loop nie, nou het sy en cutie (haar naam is nou Zoe) gebond. En die twee rule die spca se werf! Hulle kyk wie die hardste kan blaf, maar weet nie regtig waarvoor hulle blaf nie!

Dis seker die enigste spca wat ek al ooit gesien het waar daar bokke los loop, en hasies is!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53558 by Tienka
Hallo Ella en Anje,

Oooooo ek sien Ella, ek dog nou net Strikkie sien goeters wat ek nie sien nie. Solank hondjie goed versorg word en aandag kry sal sy gelukkig wees. Ek kan nie naby 'n spca kom nie, dit maak my te hartseer en ons het genoeg diere ek kannie nog aanneem nie.

Hey Anje, lekker om jou weer te sien!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53555 by Strik*kie
:lol: Tienka, jy is verskoon dis last minute preggie hormone he he.

Daai hondjie van my raak nou so vinnig groot, sien elke dag daai paar milimeter wat hy groei, en vrek hy byt nou seer. Gee vir DH lekker gas want hy bly hom terg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53553 by Lia
OK, nou nuus van my af, hierdie pille doen definitief hul werk, het van gisteraand af krampe, soos AF krampe, net bietjie seerder, maar nogsteeds hanteerbaar.

Ek sien baie uit na more, gaan laat slaap en dvd's kyk. Wil niks weet van rond rits ens. nie. Hoop julle geniet more ook julle "af" dag.

Julle moet 'n GREAT dag verder he !!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53548 by Lia
Nel, ag cute man, Lea is so oulik met boetie. Geniet dit terwyl dit hou, oor ‘n paar jaar baklei hulle soos katte en honde. PS: Ek love die foto van Xen waar jy hom van kant afgeneem het en hy vir jou kyk. Die 1ste een op bl 560. EN Lea is so cute in haar babygrow.

Hi Dassie, ek sien jy se jammer dat jy oor jou swangerskap praat, omdat daar ‘n paar van ons is wat nog sukkel, maar ek wil net se dat nie een van julle preggy faeries moet sleg voel om oor jul swangerskappe hier te praat nie, dit gee my moed en hou my positief !!! Ek hou daarvan dat ons oor alles en nog gesels hier.

Aggenee Bella, het regtig gedink jy en woef sou goed oor die weggekom het, hoekom vat jy nie sommer vir cutie en maatjie nie?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account