file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53424 by ChaNa
Ek dink dis te koud vandag so ons almal tik bietjie stadiger vandag lol.

Tienka werk seker hard vandag want sys bietjie stil lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53423 by ella~bella
Hey julle!!!

Gesels al weer 'n hond uit 'n bos uit!!

Nelria, baie geluk met jou blessing!!! Geniet elke oomblik!

En daar verras G Baby ons ook almal!

Ek weet ek het nou nog nie kinders gehad nie, maar ek het ook gehoor die gynaes is gekant teen normaal kraam, wat my so die indruk gee hulle wil hulle goed beplan, wat volgens my, nie reg is nie...

En dan ek het ook gelees jy kan normaal na keiser doen... jy moet net 'n gynae kry wat pro normaal is, anders sal hy enigiets doen om jou bang te praat....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53420 by ChaNa
Julle wat kan ek drink vir hierdie verkoue? Ek is in my 2ww en is baie bang om nou sterk verkoue medisyne te drink vir incase ek dalk swanger kan wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53418 by Kriek
Ek gaan gou met lunch julle, sien so bietjie later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53411 by ChaNa
Is Normaal nie verskriklik painfull nie?? My ma praat my horror stories in die kop sodat ek nie aan normaal moet dink nie ek baie bang agv haar lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53410 by Kriek
Nel, dis interessant, oor die 18 maande, ek het nie geweet nie, my skoonsus se nr 2 kom oor 2 maande, haar dogtertjie word nou 3 in Julie, en haar gynie wou nie he sy moes nou normaal gaan nie, dalk is dit maar net oor dit gemaklik is vir hom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53406 by Nelria
heks - so lank daar 18mnde verloop tussen keiser en normal kan jy beslis normal gaan

AS en dis groot AS daar nr 3 is sal ek verseker we normal wil he

charlaine hy is in wolke en te ougat met altwee en hy noem lea sy prinses en xen sy buddy :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account