file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53546 by Lia
Middag middag mense, het nou net opgevang vir 'n slag.

Tx Morgs vir die pics upload, ag hete De Nys is regtig pragtig !! Kan nie wag om die detail te hoor nie.

Ek het ook Carte Blanche gekyk gisteraand. Hulle het maar net alles genoem wat meeste van ons al reeds weet / gehoor het, behalwe, ek het nie geweet dat ma’s met natuurlike geboorte dagvaar die drs meer as ma’s met keisers nie, wonder hoekom is dit so? Maar die punt is, het eintlik nie iets nuuts geleer wat mens se besluit drasties kan beïnvloed nie.

Whoohoo vir die wat ophou rook, die 1ste 2 maande was die ergste vir my man en ook vir my (as spouse, ek rook nie), maar daarna gaan dit baie beter. Ek hou duim vas dat julle kan uithou. En ek stem 100 % saam, dis ‘n besluit wat jy moet neem voor jy ophou, anders gaan jy net weer begin.

Ag nee Lalie, soos jyself se dis nog baie vroeg. Hou maar uit tot die naweek en toets weer. Laat weet ons asb. fxfxfxfxfxfxfxfxfx

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53544 by ella~bella
Hallo Tienka,

Strikkie het gevra wat nou van die woef, en ek het net update dat sy nou maar by die spca gaan bly. Ek is baie happy daaroor aangesien sy 'n erg mishandelde hondjie se beste maaitjie is en hulle geniet mekaar vreeslik baie. Die spca sit nie honde uit nie, so ek is happy... en dan het hulle haar ook nie in 'n hok gesit nie, maar sy is sommer voor by die kantoor, en draai almal om haar pinkie... toe ek vanoggend daar aankom en haar soek, toe vreet sy te lekker saam met die katte uit hulle bak! Pens staan doer van al die lekker eet!

Ek het maar eerder belsuit om een dag per week af te staan aan die spca om te gaan help en te speel, want hulle het volunteers nodig.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53540 by Tienka
Baai Kriek!!

Strikkie, ek sien nie 'n post van Ella nie, is ek blind vandag??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53538 by Strik*kie
Ja, hexy daai klink ook nie vir my reg nie, jy sal moet laat kyk daarna.

Sorry Nessie kan jou nie help nie, en dit help nie ek vra my pa wat dit ook drink nie ne? :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53534 by sexy~hexy
Sal nie weet nie Tienka...dis vir wag en sien...dalk "groeisimptome" ;):D Het so gevoel met Jayden...maar nou ja...ek dink eerder dis ook infeksie en dat AF oppad is.

Sal maar by ons Shoprite gaan kyk vir dit.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53533 by Strik*kie
Ai Ella, maar solank hondjie net gelukkig is, maar die dingetjie is darem te cute.

Kriek se ek moet se bye, sy het vroeg afgekry. Gelukkige ding!!!;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53528 by Tienka
Jou poly ovaries sal nie maak dat jou boobs seer is nie, en ek is glad nie seker van die meds nie, het dit nog nooit gedrink nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account