file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53329 by ChaNa
nou is almal so stil.. wie het stilstuipe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53327 by Strik*kie
Ag dis goed Dassie, klink my jy is gelukkig. lol

Halloa M2M, so jy en Kriek is dan ex....? jy weet wat. Mag nie so hard se voor Kriek nie, sy is kwaai oor die kankerstokkies :lol: Jy is lucky om dit net sommer te los.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53322 by Cornel
Hi M2M. Jy is meer as welkom om ons "AA" groepie te join!

Ek het ook lank menthol gerook....maar nou nie meer nie! Rook nou glad nie,het 9 uur vanoggend laaste sigaret gerook!

Sit en kou nie 'n Nicorette chapie,maar jinne hy is SSSSSLLLLLLEEEEEGGGGG!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53320 by ChaNa
Dassie is bly dinge gaan so goed met jou..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53317 by Dassie
Hi Strikkels, nee jong lyk of ek darem MS gaan vryspring. Wel die 'opgooi' deel in elk geval... Is partykeer effens naar en het sooibrand gekry gisteraand.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53315 by ChaNa
kry arme Xen ni koud ni?? lol ek bibber vani koue as ek so na hom kyk lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53314 by Mommy2Monster
ek roofkyk so bietjie! :P :P :P


Nelria - boeta klink soos 'n droom! geniet hom, ek dink ons gaan dieselfde roete volg...hoop ook die koliek en siektes spaar ons die keer, want eks wragtig al gatvol daarvoor...ek meen ons moet dan reeds vrydag weer hospitaal toe piekel vir JD se ore (ons is al locals daar hehe)

ooo ja julle rokers!! mag ek julle AA groepie join?? ek is 'n eks roker. het die dag opgehou toe ek uitvind ek is swanger met jadon (was toe al reeds 8w swanger) en het nog nooit weer gegrook nie. mis dit soms nog veral met 'n oggend koffie...of as mens kuier. JA ek het gerook terwyl ek gym toe gegaan het, en WP liga netbal gespeel het en gehardloop het...het net besluit dis nie goed vir baba nie. het elke keer gesien/gedroom/gevisualise hoe my baarmoeder vol rook is met baba daarbinne en hoe hy sukkel om asem te haal. ook het ek so besluit agv my bors en my sport (trust me ek het minder asma aanvalle gehad to ek gerook het - ek was 'n dunhin menthol girl).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account