file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53271 by ChaNa
Nice tienka trots op jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53269 by Cornel
:laugh: Sjoe ek vat nie behoorlik aan my keyboard met julle nie :laugh:

Nel ~ Ja,dis 'n Tiara wat ek in my hare gehad het.

Kriek ~ ek het nie nou 'n chapie in my mond nie,maar ek is ook nie lus vir rook nie

Strikkie ~ ek het nog 'n vol pakkie hier.....maar ek het hom gebere waar ek hom nie kan sien nie en dwing myself om nie optestaan en 1 te gaan haal nie!!

Sorry as daar iemand is wat ek uitgelos het,ek het so bietjie agter geraak!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53268 by ChaNa
Kyk Kylie was nie 'n koliek baba nie maar jy kon ha net sowel een genoem het want sy wou nie slaap as sy nie op my bors kan slaap nie en dit het my mal gemaak want vir 4 maande het baba elke aand op mamma se bors geslaap en ek kon NIKS slaap nie. Sy was die slegste slaper ooit en is nou nog. So ek sal beslis nie dieselfde fout maak met nuwe baba nie. NOOIT WEER SAL EK MYSELF DAARDEUR SIT NIE LOL. Ek sukkel nou nog om ha uit ons bed uit te kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53264 by Strik*kie
Hey Ankia

Nel dis te cute. Ousus gaan darem mooi na hom kyk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53263 by Tienka
C, ek is 'n ou roker, maar rook glad nie terwyl ek swanger is of borsvoed nie - hopelik sal ek nie hierdie keer weer begin nie :laugh: (sorrie Kriek)

Kriek, LOL virrie baas, ek het my beurt gehad!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53262 by ChaNa
Dis 'n pragtige foto nel, Lea hou duidelik BAIE van haar nuwe speelmaatjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53258 by Tienka
Ag cute Nel, sy's te dierbaar!!!

Julle, so leer ons ne, ons maak nie dieselfde 'foute' met die 2de kind nie :laugh: Alhoewel, ek het :blink: want my 2 kids was so ver uitmekaar uit, maar sal sekerlik beter vaar met nr 3??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account