file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53280 by Strik*kie
Charlaine, dit klink woes as jy dit so stel hoor ;)
Arme Cornel. he he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53279 by ChaNa
Nel wou nog vra.. Hoe vat Lea die hele jealousy ding? Word sy baie jealous of nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53278 by Tienka
Toema C, ek het Juan vir 18maande lank aan die slaap gesus - BIG MISTAKE!! Hy was altyd 'n goeie slaper, maar dit het partykeer 'n uur gevat om hom aan die slaap te kry.

Met hierdie boeta gaan ek maak soos Nel, van die begin af hom neersit om self aan die slaap te raak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53277 by Cornel
O genade Charlaine....lyk my ek gaan van BETTER na WORST!!!!lol

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53274 by Dassie
Hi Nelria, bly als gaan goed met baba. Hoe voel jy na die keiser? Jou kinders is pragtig.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53273 by ChaNa
Cornel met jou vorige pic het jy stillerig en onskuldig gelyk vir my lol. Nou met hierdie nuwe pic lyk jy vir my meer rof lol..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53272 by Strik*kie
Tienka, o aarde is jy ook skuldig? :lol:

Sorry Kriek, nou is dit klaar.Zipit! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account