file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52450 by Laliek
Thanks Dassie! Ek hoop rerig daai tweede lyntjie word donker!!

Paisley - bly jy cope met symptoms!

Nessie skies - ek sien nou eers jy praat van FS! Jy sal sien, julle sal daai geld op 'n manier in hande kry, dinge werk altyd uit wanneer dit moet - hou net moed!

Dankie Hexy! Yip jong, ou addict hierdie kant het nou al weer ingegee toe die stokkies in die kas roep.... :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52447 by Kriek
Lalie, hou styf duime vas vir jou !!!!
Sjoe Nessie, dit is verskriklik as mens so baie geld moet betaal en dan eers terug claim.
Liewe hemel Strikkie, elke aand van CD10 tot CD 22 ? Ons sal mekaar wragtig moet sms om mekaar moed in te praat :laugh: :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52445 by sexy~hexy
Sterkte Lalie, het ook gelees van jy wat al getoets het...stem saam, toets weer more of Woensdag en laat weet ons dan :) Jy het mos gese jou toetsdatum is eers die 19de.

Ek sal seker eers volgende Maandag of Dinsdag toets. Ek weet uit ervaring ek moet gewoonlik eers wag so 'n week na AF moes opdaag. LOL maar glo nie ek sal so lank kan wag nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52444 by Paisley
nessie - stuur dan sy CV vir natalie.lotter@dppg.co.za

Sterkte. Hou duim vas dat hy ietsie kry!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52441 by Nessie
Paisley - Hy is tak bestuurder vir ‘n logistieke mpy maar ons wil bitter graag JHB toe. So gou moontlik. Dankie vir die nommer, sal bietjie bel en info kry.

Strikkie, dis 'n goeie vraag jong, maar dis nou maar so. Ek sal net gaan vir bloods sodat ek inge-ent kan word teen masels en dan sal ons eers die HSG laat doen en daarna eers DH laat toets. Ons het darem die meds wat ons solank kan gebruik. FS gaan oor 'n week Rome toe so dan kan ons sekerlik volgende maand gaan met my volgende siklus. Dis moeilik om geld uit te haal as mens nie gebudget het daarvoor nie. En ek is erg op 'n budget.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52436 by Dassie
Lol Laliek preggy simptome voel net soos AF simptome. Selfs die FS het dit vir my gesê. Die enigste ding wat weird was by my was dat my boobs baie sensitief was na ovulasie en tot en met vandag. Die simptome verskil rerig van vrou tot vrou. Ek het die swaer gevoel ook gehad. Sal baie styf duimvas hou vir jou hoor!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52435 by Paisley
ai nessie! Ek is jammer jong. Maar ek is seker julle sal sommer vinnig alles in plek hé dat julle pva ook kan kan aant rol kom!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account