file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52407 by Cornel
LOL Nessie dis die linker bors wat bietjie groter is......LOL

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52405 by Nessie
Gou 'n vragie?

Weet enige een van julle van mense wat hierdie recruitment agencies het in JHB? Wil graag DH se CV in stuur?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52402 by Laliek
Tienka!! Dit gaan sharp sharp lol

Paisley ja, ek het baie baie ligte tweede strepie gekry gister op 8dpiui maar ek weet nie of dit nog van trigger shot was nie!! So ek wil nie te positief raak en se dis BFP nie, ek sal weer more oggend of Woensdag oggend toets en kyk wat hy doen, maar ek raak nou excited hoor!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52400 by Strik*kie
whaaaaaaa :laugh: julle is snaaks. Cornel, ja ek weet nie, myne lyk dieselfde maar sal vir dh vra of hy agterkom :silly:

Kriek, dalk moet ons dit try :blush: :blush: Moet ek jou sms as dit sulke tyd is? :blush:
Wonder net wat se ons vir DH as ons sms kry terwyl bd aan die gang is :woohoo: :laugh:

Ok ernstig: Ons moet bd vanaf cd10 (dink ek) sommer tot cd22. OUCHHHH!!! :ohmy:

Hallo Lalie, enigiets nuuts????

Hi Nessie- dis belaglik - hoekom moet dit so gedoen word?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52398 by Nessie
Cornel, gewoonlik is ‘n mens se regter bors effe groter, se DH moet bietjie meer met die linkerste bors speel.. LOL!

Het ek nou weer BPF’s gemis???????

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52397 by Cornel
:laugh: Nee Kriek,het dit net vanoggend opgemerk toe ek aangetrek het...... :laugh:

Tienka,vir middag ete was daar Varktjops,mash ens....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52395 by Kriek
O hel, het iets vergeet om te doen vir klient van more, praat nou nou weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account