file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52434 by Cornel
Nessie,ons sal maar 'n plan moet maak.....LOL!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52433 by Laliek
Ai Anje jammer oor vriendin - sterkte girl!

Nessie skies het ek nou iets gemis hier? Dankie vir fxfxfx! Wat gaan nou baie geld kos?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52431 by Strik*kie
Ai Nessie, dis nou sleg man. Waar dink hulle moet mens daai tipe geld sommer uitkrap? ai tog

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52428 by Paisley
ai anje! sjoe, maar dankie tog vir moderne tegnologie. Maar dit moet heavy traumaties wees.

Lalie - ek cope nog met die symptoms. Alles vir 'n goeie doel! Ek het vomifene gekry. Dit help darem vir die naar. Kry net vir DH jammer omdat ek so baie slapies. Arme ding!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52425 by Paisley

16 years 4 months ago #52424 by Lia
Skies julle, ek moet nou gaan, sal vanaand opvang en reply.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52423 by Nessie
Strikkie ek wens ek het dit geweet. Nou moet ek en DH maar eers wag met ons pva, dis onmootlik om soveel geld te spandeer in een maand, FS sal nou maar moet wag tot ons genoeg gespaar het. Dis ‘n jammer!

Lalie – Ek hou fxfxfxfxfx!!!

Nee genade Cornel, dan speel DH seker te veel met hom. Probeer bietjie dan aan sy kant van die bed te slaap sodat hy die ander een kan vat! :woohoo:

Anje, shampies man, dis nie lekker nie maar eerder so as wat mens dalk net spyt is later. Sal aan haar dink!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account