file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52393 by Dassie
Ek hou duimvas vir die week Laliek.

Lol Paisley ek het voor ek preggie was al baie gepiepie, maar nou boer ek omtrent in die toilet.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52390 by Paisley
Lalie!!! sien jy post van jou faint tweede strepie?!!!!!!!!! vertel vertel. My trigger was elke keer 3dpiui uit my sisteem uit!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52389 by Nessie
Hallo julle!
Hoe gaan git? Het julle darem 'n lekker naweek gehad?

My naweek was soooo rustig, DH het gaan visvang so ek het die hele naweek net movies gele en kyk.

Ek het nou-nou amper 'n skok gekry, ek wou vir DH 'n afspraak maak vir sy telling maar moet eers R800.00 betaal en vir my HSG moet ek R905.00 betaal want FS vat die medies nie, ons moet cash betaal en dan terug claim... dit is so onregverdig om te dink dat mens amper R4000.00 per maand betaal en dan dek dit nie eers alles nie... :( :( :(

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52385 by Kriek
:laugh: Cornel, is jy besig om jouself in die spieel te bestudeer ? Gewoonlik is mens se een kant van jou lyf mos maar bietjie groter of is dit so erg ? :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52383 by Cornel
Stikkie ek het nog nie eintlik daaraan gedink nie....AF moet haar verskyning maak hier van die 20ste af.........

Ek wil gou iets weet: Is dit abnormaal as 'n vrou se borste een groter as die ander 1 is? HAHAHAHAHA,want ek lyk vandag so.....:-)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52381 by Kriek
Strikkie, wanneer BD ons ? Sien ons twee is weer net n dag uitmekaar uit, dalk moet n reeling maak om op dieselfde dae en tye te BD dalk is ons luck beter :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52380 by Tienka
Hallo Lalie, how goes it??

Ok, ek gaan nou eers weer 'n biekie verdwyn, sien julle nou-nou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account