file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52141 by Tienka
LOL Charlaine, die kids word mos altyd op die onmoontlikste tye wakker :laugh:

Ai Anje, wat 'n fantastiese geskenk sal dit nou nie wees nie, so na die hartser van verlede jaar!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52140 by ChaNa
Shame Anje dis seker die slegste bday wat sy voor kon vra.. Maar tenminste het sy nou hierdie wonderwerkie om na uit te sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52138 by Morgan
Charlaine ek verkies dat hulle eers besoek tyd kom, dat ek net eers mooi recover en self om my baba gekloek het maar daar is nie n manier wat hulle daar gan weg bly nie, en ek dink om vir hulle te vra om weg te bly is baie selfsugtig. Hulle is rerig baie excited

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52136 by Lia
More More of eintlik Middag Middag girls,

Gaan maar dol hier, het nou net die laaste 2 bl opgevang. Hoop nie ek het iets gemis nie, sal vanaand alles probeer opvang.

Julle moet lekker daggie he, of dit wat oor is van die dag.

My vriendin se baba is ook nou due hierdie week. Sy verjaar Woensdag, so ons hoop dit gebeur dan, want verlede jaar op haar verjaarsdag het sy 'n MC gehad.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52134 by ChaNa
Hi

Update oor Vrydag 10uur.. Ek en DH het altwee opi bank gele en het omtrent gesukkel om te wag vir die tyd lol.

Maar het op tyd deposit soos Dr's orders lol.
Dit was die mees beplande seks wat ek in my lewe gehad het lol.
Anyway presies 2 minute na DH deposit het, het Kylie wakker geword en sy soek net vir mamma. Ek wou nog met kussings onder die boude le maar met haar wat wakker geword het het dit toe nie gewerk nie. Sy voel nie lekker nie so mamma moes toe vir amper 2ure by haar ini bed klim. So geen kussings onder die boude vir vrydag nie, hoop maar daai spermpies het geswem sonder die kussings.
En toe weer sondag oggend/middag die keer met kussings onder die boesem. So ek hoop daai 2 kere in ovulasie tyd kon die ding doen.

Hou maar duim vas.

O ja en dan vrydag en saterdag was my nipples so seer en gevoelig as my hemp daarteen skuur wou ek deur die dak spring.

Kan dit wees a.g.v ovulasie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52128 by Tienka
Hallooooo Driekie, ek hou styf duime vas vir jou girl.

Shame, G raak nou moeg, hoop daai mannetjie kom nou vinnig!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52127 by ChaNa
Morgs gaan jou ma vrydag oggend daar buite die deure vir Carli wag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account