file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52186 by Morgan
sjoe julle sien nou op die junie thread... baba seuntjie gebore en hy weeg 3.8kg en hys nie vet nie!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52182 by Ansa_S
Ja Anje, my huis ruik sommer lekker skoon vandag, die ander een het net bolangs skoon gemaak!

Anje ek was ook verlede maand op Provera, ek het geen newe effekte gehad nie behalwe effense bemoerdheid!

Ek het 3 dae nadat ek opgehou het om dit te drink begin spot en presies 7 dae na die pille het my siklus in volle swang terrug gekom

Ek kan sommer aan my vel agterkom my hormone is nou beter, want die tienervel is sommer weg!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52180 by Lia
Ja Morgan, ek sien baie uit !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52179 by Morgan
Hoop maar kylie se gestel is nou sterker as laas jaar en dat sy vinnig gesond word!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52178 by ChaNa
Ek kom nou weer, gaan gou kyk of ek kylie aan die slaap kan kry. Sys maar moeilik as sy siek is shame.

Sien later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52173 by Morgan
Ons sal maar sien dalk as my ma haar eers sien gee sy nie om om ouma te wees nie!

Ok so jy het darm n PVA het dit gemis vrydag. AF moet nou net opdaag dat die BDing kan begin

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52172 by ChaNa
Morgs sy was laasjaar toe sy ook so beginne het by 5 verskillende dokters wat elke keer gese het kroep of bronchitus en toe ons die 6de keer pediater toe gaan en van haar longe xrays vat toe sien hy die longontsteking en book haar dadelik in in die hospitaal. Mamma was 24.7 by haar in die hospitaal en het daar geslaap en als. Sy moes op my slaap want het geweier om in die kot te slaap. En baie bang want hulle het so baie naalde gebruik die arme kind is genees van 'n dr vir di res van haar lewe.

En dan wil sy boonop nou ook ni in di huis bly nie dis 'n groot mission.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account