file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52126 by Dassie
Hehe Driekie. Hou styf duimvas vir jou die maand.

Ek het die naweek vir die eerste keer 2 groter bra's gekoop hehe. Dis nie dat my boobs so erg groter geword het nie, maar met die ekstra geswelheid het die girls rerig begin 'squashed' voel. Sal maar eers sien hoe groter hulle nog gaan word voor ek nog bra's koop.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52122 by Morgan
Driekie dis n vrek oulike gedig!!

fxfx vir jou BFP die maand

En daai is n goeie debate dink die regte plek vir die 2 babas is in hulle mamma se arms!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52118 by Morgan
Shame arme G dink nie sy sien kans om tot die naweek te loop nie!!

Maar De Nys se tyd raak nou min dis amper vrydag!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52116 by Grenaat
Cornel, ja jong roofkyk so bietjie, wil sien of ek 'n BFP nuus kan vang maar ek gaan seker te min in :(
Jy weet, ek LOVE mos goeie nuus!!! :laugh: Moet dalk maar eerder by die Jan groepie gaan kyk wie sluit daar aan of is daar al 'n Feb groep :blink:

Ag girls, sterkte!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52114 by Driekie
Helloooo almal - sit almal se babas nog op die regte plekke???Hoe ganit hier vandag!?

Dit gan goed met my - gister met my Fertomids begin en n arsenaal vites....ek het julle inseet vandag seblief baie nodig - ek is seker die mees verbeeldinglose as dit kom by hou dinge interessant - so ek het raad DRINGEND nodig asseblief dames!!!!!!!Hierdie maand soek ek my BFP EN KLAAR!!!!!!

Ek gan so rukkie verdwyn om werk te capture en sal dan weer kom chat!

Anyways - hier's vir al ons vroue iets om ons bietjie op te beur:

n Moerse diep VROUE gedig

Ruk af jou bra
Laat niks oppie aarde jou pla
Los jou hare vuil!
Kap jou groente met n byl

Drink kleurige drankies
Le leeg op publieke bankies
Trek gesig vir jou man
Want jy kan

Le rond en wees sleg
Dis jou vroulike reg
Steek tong uit vi jou kinners
Snuif n bietjie thinners

Rook boom
Hou jouself geensins in toom
Laat jou beenhare groei
Ry op n koei

Skakel af jou kop
Gooi nog n dop
Poep hard innie straat
Wees ten volle on-paraat

Eet kerrie
Gedra jou soos n flerrie
Dis jou dag die
Wanne even jy innie tuin kan peee

Druk jou irritasies n pit
Laat niemand op jou kop sit
Vlieg hoog
Le laag
Sit n horrible tattoo op jou maag
Dra rooi oorbelle
Hang blink goeters aan die ander los velle

Celebrate jouself as vrou
Niemand hoef vandag van jou te hou!!

Kou n chappy
But whatever you do, JUST BE HAPPY!!!!!


Hoop dit cheer almal op!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52113 by ChaNa
Hi julle

Ek voel siekerig my keel is seer maar die verkoue wil ook nie volstoom begin nie. Dalk gaan ek hom skip.

Ek gaan nie personals doen nie maar gaan wel sê:

Nel - Jou babatjie is te pragtig vir woorde.

Morgs ek dink Carli gaan voor denys kom. Ek dink die twee gaan met net 'n dag of 2 verskil. Ek bet vir denys die naweek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52109 by Dassie
Hehe Tienka, dink dit was net oor dit naweek was.

De Nys Morgan!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account