file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52262 by Tienka
Vandag wil ek 2000 maak, so hier is ek alweer met my boeppens voor jul deur :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52261 by Dassie
Nou eers gesien Woensdag is 'n vakansie dag. Jippieeeee!

Bly als gaan goed Nelria, jy moet weer 'n foto kom post.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52260 by Tienka
Hey Nel, sjoe maar jy is bedrywig girl, jy moet so tussen in rus ook!!!!! Jy lyk fantasties en Xen is die oulikste ding, soen hom sommer op!!

Jip, koffie enige tyd, se net wanneer en waar en ek is daar!!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52256 by Kriek
Hey Nel, bly om te hoor jy is so aan die gang en dat dit goed gaan met julle almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52249 by Nelria
girls het so hier en daar opgevang - so 6 bladsye lol

hello hello maaitjies - ek is aan skoonmaak so kry nie tyd vir internet nie - wasgoed is by dak uit en elke kamer is deur orkaan 2 babas getref so ek tackle 1 op slag :(

anyhoe wou net inpop

dankie anje vir my choccies mmmmmmmm ek steek dit weg en eet 1 'n dag te yumm yumm

morgs - girl geniet jou laaste week en kan nie wag vir xen se girl om nou te kom nie :)

g - ai jong jou boetie laat jou wag hoop hy maak nou gou

tienks - woohoo so van vlgnde week af kan ons lekwa koffie suip met ons voete op :)

blessed - dis great dat jy by huis gaan bly en 1 van die dae dan jol jou man saam my, morgs en tienks sin - ons is almal lekwa naby mekaar om te kan kuier :)

cornel - dig jou foto nie herken teenoor ander 1 nie :)

het gescan vir bfp's???????? maar dis net marie, dassie en paisley ne?

die res van al julle lovely lucious girls verskoon my min inpop maar ek wag en bid saam julle vir julle groot dag :) :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52247 by Driekie
Hey Anje - baaaaie dankie - gan beslis nou nou loer!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52239 by Strik*kie
:lol: Kriek, bly jou kar is nou skoon. Kry net nie tyd om myne te laat doen nie, let wel laat doen ;)

Anje hoop AF kom nou sodat jy kan begin met bd bdbdbdbd!!

Hexy ek dink dis jy wat my aangesteek het :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account