file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52023 by Tienka
Morgs, dit beteken jy het die regte besluit vir jou gemaak!! Geniet die laaste paar dae!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52022 by Strik*kie
Hi Paisley, kon jy gewees het ;) Dink 2ns is lekker maar 3? Weet darem nie daarvan nie.
Halo Ansa, bly jy het darem nuwe oc gekry, nou die stryd om haar na jou hand te leer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52020 by Tienka
EK is weer te chicken vir 'n keiser, ek gaan eerder normaal :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52019 by Morgan
Kriek dis wat my pla ek is GLAD nie bang nie, eks vreeslik rustig!!!

ek spring ook nie vir elke pyn nie... ek weet sy kom eers vrydag so ek wag maar rustig en geniet elke beweeging!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52018 by Kriek
Hallo Strikkie ;) ek is maar so aan en af vandag jong :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52016 by Tienka
Ek slaat flou neer as die dr vir my se ek verwag 3!!!!!! Maar baie geluk aan haar :laugh:

LOL Cornel, ek kan doen met 'n gebraaide hoendertjie en aartappelslaai - yummy!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52010 by Strik*kie
:lol: Cornel, klink vreeslik.
Hallo weer Kriekels!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account