file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #52009 by Ansa_S
Morgan hoekom het jy net een foto opgesit van jou photo shoot?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52008 by Kriek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52007 by Paisley
wow 3tjies!!!!! Hehe - hulle het 4 embroys transfer. Die regig legit dr's doen nie meer as 3 embryo transfers nie... Sjoe. Arme vrou!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52006 by Kriek
Morgan, lees nou julle praat van keisers en natuurlik. Al raad wat ek kan en wil gee, staan so gou as moontlik die volgende dag op na jou keiser en begin beweeg, dit is die vinnigste wat jy herstel. En dit is normaal dat jy senuweeagtig is, maar dit is regtig nie so erg nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52004 by Cornel
OOOOOOO Hexy dit klink VREESLIK lekker!!!!!!!!!!!!!mmmm my mond water nou sommer!

Ai ek wonder wat gaan ons weer vanmiddag kry om te eet.....hoop net nie HOENDER nie,anders gaan ons een van die dae VERE POEP!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52003 by Strik*kie
Het nou gou gaan loer op TTC - chris ds verwag 'n drieling sjoe sjoe, dis baie.

Hallo Blessed, jy was vreeslik skaars, maar bly dit gaan nog goed met jou.

Lol Morgan vir die klokkie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52000 by Tienka
Ek skep gou asem :laugh:

Morgs, geniet dit so lank jy kan!!

Blessed, bly dit gaan goed met jou en boeta en dat jy tuisbly mamma kan word, dis 'n grote voorreg.

Hallo Dassie, hoe voel jy?

Ek kannie wag om my ou lyfie te troetel nie, maar sal maar geduldig wees!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account