hallo julle girls!!
jammer dat ek soooooo lanklaaassss gechat het!!
Nelria - baie baie geluk met jou seuntjie se geboorte!!!! So bly jy is al op die been en aan die gang!! Mag hy vir julle baie vreugde bring!!
Morgs - sjo girl, nog net 2 slaapies ne? Ek kan nie glo die tyd gaan so vinnig nie!!! Baie stertke daar!! Ek weet sommer dat alles baie goed sal gaan!! Ek bid vir jou en dink aan jou!!
Aan al die nuwe dames - welkom en hallo!
Aan al die nuwe bfp's - JIPPPPIIIIEEE en baie geluk!!
Aan al die wat amper moet toets - fxfxfx!!!
Hoop ek het nou almal gecover
Met my gaan dit goed!! Ek het verskriklike pubic bone pain - het nie geweet wat dit is tot ek so seer begin kry nie

Armand is lekker besig en ek groei by die dag!!
Ek het nou bedank by die werk so ek gaan n huislby mammma word! So opgewonde en so DANKBAAR teenoor God dat ek dit kan doen!! Ek het nog net 7 wkies om te werk (dit is nou te se as ek tot dan kan

) hoop eintlik om middel Julie klaar te maak!!!
So wat het ek gemis - ek weet baie - maar net n bietjie detail sal help!!!
xx