file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #51872 by Cornel
LOL Strikkie,ek het op die lys van die name gaan kyk en jou naam gekry en eers gekyk met wie is jy almal vriende en het toe 'n paar bekendes daar gesien van die groep....en WHALA!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51864 by Strik*kie
LOL Cornel, wou jou ook al add, dan waai dit by my gaai uit. Dankie sal jou gaan accept later. Hoe't jy geweet wie ek is???

Julle gaan nie glo nie maar: CAPI wat altyd saam ons gechat het het haar BFP gekry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51843 by Cornel
Strikkie ek het jou GEADD op FACEBOOK....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51836 by Strik*kie
Dankie julle, ek is nie een vir verkoue nie, haat dit om siek te voel, so is redelik gefrustreerd want daar is niemand wat my gaan pamper nie, :( Sulke tye is gewoonlik die tye wat ek meeste na my ou moedertjie verlang, lol sy sou elke dag bel en se ek moet een of ander boereraat gebruik. he he

Girlies wat moet toets ons hou FXFXFX vir nog bfp's.

Klippie gaan ruk daai vrou aan haar gorrel, en verduidelik jou situasie. Magties man, dis pateties.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51832 by Cornel
Dankie Genre,maar ek is maar nie baie positief nie.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51829 by Cornel
;) FX vir jou Hexy ;)

Ek het gister en saterdag so 'n bietjie jeukerigheid gehad daar onder(sorry TMI),maar nie aan die binnekant nie(sorry TMI)....Het maar toe net 'n vaginale roompie aangesmeer :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51825 by Grenaat
Hannelise & Cornel - sterkte met die toets en ek hoop AF bly weg!

Tienka, nog net 5 wekies oor, shoe ne! sterkte.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account