Mmmmm julle maak my honger.
Hexy het net nou vir jou n moerse lang reply getik oor die keiser en toe ek weer sien is hy weg... grrr
Ek is seker die grootste sissie ooit as dit kom by pyn. Ek hol weg as ek net hoor inspuiting!! Na die keiser het die dr vir my rysin(sp?) voorgeskryf dis n inspuiting. As die nurse kom om dit te gee het ek gese nee dankie die inspuit was 1000 keer erger as die pyn!
Ek dink dit hang af van dr tot dr, die ander 2 vrouens wat saam my in die kamer was het in die aande gesit en huil van die pyn. Ek was ook op ander meds as hulle.
Hulle het myprodol en voltaren set pille gehad dis al. Ek het daai rysin inspuitings gehad, antibiotika om infeksie te keer voor dit kom, yster pille, en so ander pyn pil, so inspuitng in die maag (ja eina) om die bloed los te maak. Mens bloei dan hel baie in die begin maar na 6dae toe is ek klaar gebloei.
So doen elke dr maar dinge op sy manier. Ek het ook geen kramme en goed nie, en my sny is maar 15cm lank. en dit lyk net soos n vou in my maag. Toe ek my ma n foto wys toe se sy waars die sny. Ek sal volgende keer beslis weer keiser maar ek soek weer daai dr!!