file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67565 by Driekie
Heheheh Cornel!!!!!

Dankie Marie - ek het so n biltong-potjie resep - sal hom moet gan soek maar ja!

Nee sjoe Hexy - nie n clue nie!

Ek se jou Marie - hy wil net heeltyd sy niggie cuddle en liefies en vashou en en en...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67564 by Strik*kie
Hmmm dit klink nice, wat sal ons dit nou noem vir klippie se ogies? h ehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67560 by Cornel
Hier is 'n vraag op FB : WAAR KOOP JULLE DIE HUISGENOOT?

Die een ou antw: kry te swaar,koop liewer drank,huisgenoot is te duur!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67558 by marie r
Sjoe Cornel. Maar die Congo is rerig 'n weird plek.

Driekie dit is snaaks hoe 'n mens agter kom dat die jou kind 'n boetie of sussie soek. Eduan is deesdae so oor baba's. Hy wil hulle net vryf en na hulle staar en as hulle oe of a dan is hy by hulle. Hoop maar hy's nogsteeds so oor baba's as sy boetie of sussie arriveer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67555 by Driekie
Of miskien het ek onbewustelik van iemand anders se bfp gedroom!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67554 by sexy~hexy
Waar kan mens online, behalwe by babayandcompany, nog babagoed koop?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67552 by Cornel
Julle wat ons ook nie als sal aanvang nie!

Ons kry hier net PIENK TOILETPAPIER,maar nou wil ek dit nie gebruik nie,want ek is so bang vir jeukerigheid of onsteking....nou vee ek met wit servette af as ek klaar gepieps het :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account